top of page
Jaarpakket: GR7 GEOGRAFIE KWARTAAL 1 - 4 - Kollig
R120.00
Oefentoetse uitgewerk vir die beste resultate!
In stock
Product Details
'n Fantastiese manier om seker te maak jou kind ken die werk. 'n Oefentoets wat uitgewerk is uit Kollig-handboek. Indien die tyd min is en daar is nie tyd vir opsom nie kan jou kind die memorandum gebruik as opsommings. Ongelooflike resultate gesien. Hierdie opsie bevat al die oefentoetse en memorandums vanaf kwartaal 1 - 4.
Jaarpakket: GR7 GEOGRAFIE KWARTAAL 1 - 4 - Kollig
Display prices in:
ZAR
bottom of page