top of page
GRAAD 7 KWARTAAL 3 WISKUNDE
R100.00
Dokument propvol werkkaarte om die wiskunde van kwartaal 3 in te oefen.
In stock
Product Details
'n Dokument met al Kwartaal 3 Wiskunde vir Graad 7. Sien foto 2 vir inhoudsopgawe. Hierdie dokument bevat 'n voorbeeldblad wat konsepte mooi verduidelik, werkkaart om die konsep in te oefen en 'n memorandum om die werk te merk.
Die dokument bestaan uit 101 bladsy vol verduidelikings en werkkaarte. Die memorandum bestaan uit 74 bladsye.
Daar is 11 werkkaarte wat in weke opgedeel is sodat jou kind elke week 'n werkkaart kan doen. Daar is ook 4 hersienings-werkkaarte.
Trek 'n gradeboog, passer en liniaal nader en geniet die oefeninge.
GRAAD 7 KWARTAAL 3 WISKUNDE
Display prices in:
ZAR
bottom of page